Slaan oor na hoof inhoud

Inskrywingsopsies

(i)Think Gr6 Kwartaal 1-4
(i)THINK - Vak-spesifieke lesplanne Graad 4-6
Preview Course

(i)THINK - Vak-spesifieke lesplanne Graad 4-6

(i)Think Gr6 Kwartaal 1-4

(i) Think-lesse is KABV-belynde lesplanne wat die gebruik van 'n 4iR-instrument of digitale vaardighede insluit om die les te konsolideer.

Die lesse sluit 'n lesplan met 'n leerderwerkkaart en memorandum in. Die (i)Think-lesse is vir onderwysers wat tegnologie en 21ste-eeuse vaardighede in die STEAM-lesse wil inkorporeer, in lyn met onderwerpe in die KABV-kurrikulum.


Gaste kan nie toegang tot hierdie kursus verkry nie. Meld asseblief aan.