(i)THINK - Vak-spesifieke lesplanne Graad 4-6
(i)Think lesse is KABV-belynde lesplanne wat die gebruik van 'n 4iR-instrument of digitale vaardighede insluit om die les te konsolideer.
Die lesse sluit 'n lesplan met 'n leerderwerkkaart en memorandum in. Die (i)Think lesse is vir onderwysers wat tegnologie en 21ste-eeuse vaardighede in die STEAM-lesse wil inkorporeer, in lyn met onderwerpe in die KABV-kurrikulum.