(i)THINK - Vak-spesifieke lesplanne Graad 4-6
(i)Think lesse is KABV-belynde lesplanne wat die gebruik van 'n 4iR-instrument of digitale vaardighede insluit om die les te konsolideer.
Die lesse sluit 'n lesplan met 'n leerderwerkkaart en memorandum in. Die (i) Think-lesse is vir onderwysers wat tegnologie en 21ste-eeuse vaardighede in die STEAM-lesse wil inkorporeer, in lyn met onderwerpe in die KABV-kurrikulum.